• Geen verzendkosten vanaf €15,-
  • Uw cadeaus gratis ingepakt
  • Bestellen zonder account mogelijk
  • Geen verzendkosten vanaf €15,-
  • Uw cadeaus gratis ingepakt
  • Bestellen zonder account mogelijk

Dis Net Vel, My Pel!

Nina Jablonski & Holly McGee

Dis Net Vel, My Pel!
Dis Net Vel, My Pel!

Dis Net Vel, My Pel!

Nina Jablonski & Holly McGee

Paperback | Afrikaans
  • Leverbaar, levertijd 4-6 weken.
  • Niet op voorraad in onze winkel
€ 19,95
  • Vanaf €15,- geen verzendkosten.
  • 30 dagen ruiltermijn voor fysieke producten

Omschrijving

“’n Uiters leersame publikasie met boeiende visuele elemente wat kan dien as ’n handige
opvoedkundige hulpmiddel, gegewe die voortdurend veranderende globale, tegnologies
gevorderde wêreld waarin mense met verskille kulturele, tale en voorkoms op ’n daaglikse
basis met mekaar in veelvoudige ruimtes kontak maak of ontmoet […] sal dié uitstekende
inligtingshulpmiddel individue bemagtig deur met begrip en konteks in dié situasie op te
tree.” – Michael Jonas, uit die voorwoord
Hierdie boek bied ’n lewensbelangrike verandering in ons uitkyk. Dit moet eintlik verpligte
leesstof wees in elke skool en ouerhuis, want as ons ons toekoms wil verander, moet ons
ons kinders verander, of van die begin af reg leer. Kom ons doen dit reg. En onthou, dit is
net vel, my pel.” – Stefaans Coetzee
“Drs. Jablonski en McGee skryf ’n wonderlike boek wat die krag van biologie kombineer met
toeganklike diskoerse wat op geregtigheid fokus. Hierdie boek is insiggewend en
vermaaklik, terwyl dit ook ruimte bied vir kinders om belangrike gesprekke oor ras te voer.” –
Dr. Lynnette Mawhinney, professor in stedelike onderwys, skrywer van Lulu the One and
Only

“Hoekom is ons verskillende kleure? Grootmense is dikwels stomgeslaan wanneer kinders
sulke vrae vra en hierdie boek verskaf die antwoorde op ’n prettige, boeiende manier. Met
lieflike illustrasies en ’n gesonde dosis humor, ontketen Dis net vel, my pel! belangrike
gesprekke oor identiteit, biologie en, bowenal, ons gedeelde menswees.” – Uju Asika,
skrywer van Bringing Up Race en A World for Me and You

“’n Vriendelike en toeganklike inleiding tot die evolusie van velkleur. Antropoloog Nina
Jablonski en historikus Holly McGee maak gebruik van meer as 40 jaar se gesamentlike
navorsingservaring om lesers te wys wat die vel is, wat dit doen en hoe mense allerhande
verskillende velkleure ontwikkel het.” – World Kid Lit

“Soms humoristies, soms ernstig: Hierdie boek kan help om rassisme onder peuters, tieners
en almal tussenin te bekamp. Dit is pret en bevat belangrike feite oor die orgaan wat ons
bedek, ook hoekom ons velle lyk soos hulle lyk.” – Kathy Stinson, The Bare Naked Book

Dr. Nina Jablonski is ’n antropoloog en paleobioloog wie se navorsing oor die evolusie van velkleur al in talle vaktydskrifte gepubliseer is, insluitend Journal of the American Medical Association (JAMA), Nature en American Psychologist. Sy is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Living Color: The Biological and Social Meaning of Skin Color en Skin: A Natural History. Jablonski is ook ’n gewilde TED Talks-spreker en het al as gas op programme soos The Colbert Report en Bill Nye se Science Rules!-podsending verskyn. Sy het uitgebreide ervaring in die ontwikkeling van wetenskapleerplanne vir die onderwys. Van die heel jongste leerders tot skoolverlaters het al hierby gebaat.

Dr. Holly Y. McGee is ’n historikus aan die Universiteit van Cincinnati. Haar navorsing oor die verspreiding van rassisme in die moderne samelewing sluit vergelykende studies oor die Afro-Amerikaanse geskiedenis en raspolitiek in Suid-Afrika in. McGee is die skrywer van “One Day We Are Going Home”: The Long Exile of Elizabeth Mafeking en is ’n stigter van die niewinsgewende National Black Teachers Association wat in die VSA gebaseer is.

Karen Vermeulen (illustreerder) is ’n kunstenaar, illustreerder en onderwyser wat in Kaapstad, Suid-Afrika woon. Haar werk is opbouend en altyd tong-in-die-kies. Wanneer sy nie besig is met een of ander kreatiewe projek nie, speel sy waarskynlik met haar kat, Sir Henry. Izak de Vries (vertaler) is ’n uitgewerskonsultant wat ten nouste betrokke was by talle handboeke wat vandag in Suid-Afrikaanse skole gebruik word.

Specificaties

  • Uitgever
    Powers Squared
  • Vertaler
    Izak De Vries
  • Verschenen
    nov. 2023
  • Bladzijden
    56
  • Genre
    Kinderen / tieners: algemeen: wetenschap: het menselijk lichaam
  • Afmetingen
    254 x 254 mm
  • EAN
    9781733547499
  • Paperback
    Paperback
  • Taal
    Afrikaans

Gerelateerde producten

Seks en zo

Seks en zo

Robie H. Harris
€ 17,99
Als Verdriet op bezoek komt

Als Verdriet op bezoek komt

Eva Eland
€ 15,99
Het waanzinnige boek over je lichaam

Het waanzinnige boek over je lichaam

Andy Griffiths
€ 13,99
Volg je hart... of je hoofd

Volg je hart... of je hoofd

Scott Stuart
€ 16,99