Ryno die klein renoster leer van stropers wanneer 'n olifantkoei doodgemaak word. Haar baba word verlaat deur die trop wat weghardloop van die gevaar. Baie diere sluit dan by Ryno en sy ma aan op hulle soektog na die matriarg van die trop van olifante. Die diere besluit om na 'n kamp te gaan in die wildtuin om die mense te kry om hulle te help met die stropers.
Specificaties
Uitgever
Amazon Digital Services LLC - Kdp
Verschenen
mrt. 2019
Bladzijden
44
Genre
Kinderen / tieners: fictie en waargebeurde verhalen